Skip to product information

Lillie die heksie word 'n speurder (Hardcover)

Regular price R 185.00
Sale price R 185.00 Regular price R 185.00
Tax included.

Author: Knister

ISBN: 1869198220

Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met 'n vergrootglas en 'n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, het Lillie dubbele werk om te doen: om die verlore fiets op te spoor, en om die booswig vas te trek. Gelukkig beteken twee keer soveel speurwerk ook twee keer soveel pret ... en 'n getoor van die eerste water!

READ MORE
Lillie die heksie word 'n speurder (Hardcover)

Lillie die heksie word 'n speurder (H... Knister

Regular price R 185.00
Sale price R 185.00 Regular price R 185.00