Skip to product information

Maak jou huwelik affair-bestand (Paperback)

Regular price R 179.00
Sale price R 179.00 Regular price R 179.00
Tax included.

Author: Timothy Kieswetter

ISBN: 796319812

'n Affair is van die grootste pyn en seer wat 'n persoon kan beleef.

Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou huwelik deur een bedreig word. Hierdie boek is vir almal, of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van 'n affair is en of jy die een is wat in die affair is.

Daar is hoop vir jou huwelik.

READ MORE
Maak jou huwelik affair-bestand (Paperback)

Maak jou huwelik affair-bestand (Pape... Timothy Kieswetter

Regular price R 179.00
Sale price R 179.00 Regular price R 179.00