Skip to content

Min Shaw: Sprokie van 'n Liefling - 'n Plakboek van Herinneringe (Paperback)

by Shaun Andrew Mynhardt
ISBN: 9781485309918
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist

“Sy bly nog steeds ná 50 jaar in die vermaaklikheidsbedryf ’n nooi soos Min!” – André H. van Dyk

In hierdie pragboek word foto’s en memento’s uit Min Shaw se persoonlike fotoalbums en plakboeke opgeneem. Min se herinneringe aan haar kinderdae, haar transformasie van onderwyseres tot sang- en filmster, en die mense wat haar op haar pad na sukses gehelp het, word in haar eie woorde weergegee. Min deel verder snaakse staaltjies uit haar verlede, skoonheidsgeheime en interessante “Min-feite”. Sy vertel hoe haar geloof haar positief en plat op die aarde hou. Boodskappe aan Min van bekendes soos Corlea Botha, Franz Marx, Lance James en Leon van Nierop word ook ingesluit.

x

x