Plekname van Suider-Afrika
Original price
R 495.00
-
Original price
R 495.00
Original price
R 495.00
R 495.00
R 495.00
-
R 495.00
Current price
R 495.00
’n Afrikaanse vertaling en hersiening van die vierde uitgawe van die Dictionary of Southern African Place Names, bygewerk met al die jongste plekmaakveranderings. Sowat 9 000 inskrywings oor die oorsprong en betekenis van die name van dorpe, stede, riviere, berge, streke, ens.