Skip to content

Reg Vir Grootskool

by Martie Pieterse
ISBN: 9781919992136
Product in Stock: Yes
Original price R 99.00 - Original price R 99.00
Original price R 99.00
R 99.00
R 99.00 - R 99.00
Current price R 99.00
Add to Wishlist
Die kroon op Leserskring se Reg vir Grootskool-program wat al die vrae en antwoorde uit die Vra vir Juffrou Martie-forum insluit, met nugter raad oor alle aspekte van kindgrootmaak sodat jou kind sukses op skool en in die lewe sal smaak. Vrae en antwoorde oor: Selfvertroue en 'n goeie selfbeeld; emosionele intelligensie; dissipline en respek; taalontwikkeling; vrese en fobies; struwelinge tuis; enkelouers; wat in die eerste skoolfase van jou kind verwag word; die regte nasorg. Die klem is op positiewe ouerskap sodat jy jou kind liefdevol kan ondersteun om haar wereld te verken en te leer hanteer terwyl sy emosioneel, sosiaal en fisiek ontwikkel.

x

x