Skip to content

Rekonstruksie: Die Naoorlogsjare in Suid-Afrika, 1902-1905 (Hardcover)

by Karel Schoeman
ISBN: 9781485311966
Product in Stock: Yes
Original price R 420.00 - Original price R 420.00
Original price R 420.00
R 420.00
R 420.00 - R 420.00
Current price R 420.00
Add to Wishlist

Die tweede deel van die reeks Imperiale Somer beskryf die einde van die Anglo-Boereoorlog, en die beleid van rekonstruksie en verengelsing wat hierna onder lord Milner in die twee ‘nuwe kolonies’, Transvaal en die Oranjerivierkolonie (Oranje-Vrystaat), aangepak is.

Dié tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op persoonlikhede.

Talle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Rekonstruksie ’n besonder interessante leeservaring.

x

x