Skip to content

Werk Soos 'n Miljarder: Van Werknemer Tot Suksesvolle Entrepreneur - 'n Storie Van Sakesukses (Paperback)

by Daniel Strauss
ISBN: 9780624092742
Product in Stock: Yes
Original price R 320.00 - Original price R 320.00
Original price R 320.00
R 320.00
R 320.00 - R 320.00
Current price R 320.00
Add to Wishlist
Werk soos ’n miljardêr vertel die verhaal van Dan, ’n werknemer, wat bloot van salaristjek tot salaristjek leef. Hy streef daarna om sy eie besigheid te begin maar hy staar verskeie uitdagings in die gesig. Een van dié uitdagings is hoe om, sonder enige geld, ’n besigheid te begin. Maar alles verander op ’n dag toe hy voor ’n groot besluit te staan kom. . .

Die boek is propvol waardevolle wenke oor hoe om rykdom te skep, jouself beter te leer ken en hoe om volhoubare besigheidsisteme te bou.

x