Skip to content

Kruispad Vir Kara en Engel Op Die Drumpel Inspirasie - Omnibus (Paperback)

by Helene de Kock
ISBN: 9780796323859
Product in Stock: Yes
Original price R 340.00 - Original price R 340.00
Original price
R 340.00
R 340.00 - R 340.00
Current price R 340.00
Add to Wishlist

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus is nou beskikbaar, met twee lekker verhale: Kruispad vir Kara en Engel op die drumpel.

  • Kruispad vir Kara:
    Kara Geertse is Tukkies se skatryk joolprinses met die wêreld aan haar voete.
    Dan sterf haar pa en sy en haar ma word sonder 'n sent gelos.
    Sy staan voor 'n kruispad, en sy is sielalleen.

    Wat, of wie, gaan haar help om staande te bly?
    Kruispad vir Kara is 'n roerende liefdesverhaal wat jou weer hoop vir die lewe en die liefde sal gee.

  • Engel op die drumpel:
    In Huis Exodus geld net een reël: moenie jou probleme myne maak nie.
    Marli Jooste ontdek dit sommer met haar aankoms.

    Sy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge.
    Totdat Marli op 'n dag moet besluit oor die lewe of die dood.

    'n Storie van liefde en die hoop wat nooit beskaam nie.

x

x