Skip to content

Kersfees In Carmona En Ander Stories

by Doc Immelman
ISBN: 9781869192877
Product in Stock: Yes
Original price R 170.00 - Original price R 170.00
Original price
R 170.00
R 170.00 - R 170.00
Current price R 170.00
Add to Wishlist

In ’n oorloggeteisterde Angola, word kaptein Piet Prinsloo gekonfronteer met meer as terroriste uit die Kongo wanneer sy verlede hom op Oukersaand inhaal.
’n Span bankrowers kom hul moses teë in die Chuosberge. ’n Veldwagter is op sy hoede toe twee uiters verdagte karakters by Etosha opdaag. Drie boesemvriende raak verlief op een meisie. En ’n skrywer en ’n beeldskone filmster is gestrand op die Kaitschavlei.

In vyf stories skets Doc Immelman wêrelde waar hardebaarde kan liefhê, helde nog met die vuis kan slaan en kameeldoringbome arabesk teen die laaste bietjie lig van die dag geëts is.

x

x