Skip to content

Vreemde Vos (Trade Paperback)

by Carel van Rooyen
ISBN: 9780798186162
Product in Stock: Yes
Original price R 290.00 - Original price R 290.00
Original price
R 290.00
R 290.00 - R 290.00
Current price R 290.00
Add to Wishlist

Die dertienjarige Timotheus Nieuwoudt se lewe verander onherroeplik wanneer hy sy linkerhand in ’n motorongeluk verloor. Terwyl hy probeer aanpas by sy nuwe realiteit in ’n wêreld waarin hy reeds as buitestander leef, kondig sy ouers aan dat hulle gaan skei, en Tim voel meer geïsoleerd as ooit. Dan gebeur iets onverwags: Telkens wanneer Tim alleen voel, verskyn daar ’n onwaarskynlike besoeker – ’n Europese rooivos.

Vreemde vos is ’n tydlose verhaal wat geeneen ongeraak sal laat nie.

x

x