Water Op Mispah
Original price
R 70.00
-
Original price
R 70.00
Original price
R 70.00
R 70.00
-
R 70.00
Current price
R 70.00
Emma is ongelukkig getroud en kinderloos. Haar lewe neem egter onverwagte draaie wanneer ‘n boer, Van Greunen, op hul plaas kom boor vir water. Sy staan voor ‘n moeilike keuse: Moet sy getrou bly aan haar man en hul ongelukkige huwelik voortsit, of moet sy haar hart volg?