Die Stoutste Klas op Aarde Word Stouter
Original price
R 185.00
-
Original price
R 185.00
Original price
R 185.00
R 185.00
R 185.00
-
R 185.00
Current price
R 185.00
Volgens die skoolhoof, Mev. Brombom-bredeboud, is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor LEER en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer UITBLINK.
Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK 'n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring na hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net al het hulle 'n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom!