Skip to content

Magriet hou konsert (Paperback)

by Melanie Tait
ISBN: 9780799398908
Product in Stock: Yes
Original price R 65.00 - Original price R 65.00
Original price R 65.00
R 65.00
R 65.00 - R 65.00
Current price R 65.00
Add to Wishlist

Haar verjaarsdag - ʼn hoender! Nina en Magriet is dadelik beste maats. Magriet gaan selfs elke dag ʼn eier lê. Maar iewers is daar ʼn eierdief ... In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee gaan saam op hope avonture. In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ... Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van die skrywer se dogter, Nin, en haar hoenders, Matilda en Siena.

x

x