Skip to content

Die Avonture van Kuifie: Die Tempel van die Son (Paperback)

by Herge
ISBN: 9781485311041
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price R 200.00
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist

In die vervolg op Die 7 kristalballe lei Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn se soektog na professor Sonneblom hulle na Callao in Suid-Amerika. Met die lemoenverkopertjie Zorrino se hulp spoor hulle die Sontempel op, waar die professor gevange gehou word. Maar die kultus wat hom ontvoer het, het wraak gesweer omdat die armband uit die graf van die Inka-koning Raskar Kapak in Sonneblom se besit gevind is. Boonop is die straf vir vreemdelinge wat die tempel binnedring die dood …

x

x