Skip to content

Die Meisie met 21 Vrae (Afrikaans Edition) (Paperback)

by Boitumelo Mothupi
ISBN: 9781776250660
Product in Stock: Yes
Original price R 149.99 - Original price R 149.99
Original price R 149.99
R 149.99
R 149.99 - R 149.99
Current price R 149.99
Add to Wishlist
Eendag was daar 'n meisie wat vreeslik graag vrae gevra het. "Waarom?" "Waar?" "Wanneer?" "Hoe?" "Wat?" "Wie?"

Toe almal moeg word vir haar vrae, besluit sy om die antwoorde iewers anders te gaan soek - in boeke! En kort voor lank begin sy haar eie stories vertel ...

'n Bemagtigende verhaal oor die krag van boeke en stories, en die verskil wat een meisie kan maak as sy bereid is om moeilike vrae te vra.

Ook beskikbaar in Engels en Setswana.

x