Skip to content

Kinders van die Gode: Die Geheim van die Bloedsteen (Paperback)

by Antoinette Venter
ISBN: 9781485312505
Product in Stock: Yes
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
R 180.00
R 180.00 - R 180.00
Current price R 180.00
Add to Wishlist

Zenno is ’n gewone seun in Benoni, Suid-Afrika. Maar een middag ná skool beland hy in sy professor-oom se kantoor in ’n tydgleuf wat hom voer na Pompeji in antieke Rome, waar die Alveoli-draak dreig om by die vulkaan Vesuvius uit te breek en die hele stad te verwoes. Hier leer Zenno dat hy ’n afstammeling is van Vulcanus, die Romeinse god van vuur, en dat hy saam met die kinders van ander Romeinse gode, Minerva die godin van wysheid, Mars die god van oorlog en Venus die godin van liefde, moet saamwerk om Pompeji van algehele verwoesting te red.

x

x