Skip to content

Kinkels en Keuses 2: Die Belaglike Bak en Brou Bohaai (Paperback)

by De Wet Hugo
ISBN: 9780798183611
Product in Stock: Yes
Original price R 145.00 - Original price R 145.00
Original price R 145.00
R 145.00
R 145.00 - R 145.00
Current price R 145.00
Add to Wishlist
Jason wil baie graag eendag 'n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir Bohaai ! 'n bakkompetisie wat op TV uitgesaai word. Maar gaan Minette, Jason se grootste kompetisie, ook deelneem? Wie moet hy kies om in sy span te wees? Hoe gaan hy keer dat Minette wen? Veral as hy met goed soos deegmonsters, stink koekies en resepte in vreemde tale te doen kry?

Hierdie heerlike en humoristiese storie is propvol keuses wat die leser namens die hoofkarakter moet maak. Maar daar is ook allerhande onverwagse kinkels om die avontuur ekstra prettig te maak!

x