Skip to content

Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe (Paperback)

by Fanie Viljoen
ISBN: 9780637002059
Product in Stock: Yes
Original price R 170.00 - Original price R 170.00
Original price R 170.00
R 170.00
R 170.00 - R 170.00
Current price R 170.00
Add to Wishlist
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.

En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe.

Gaan sy soet wees?

Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak?

Maar, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.

x