Rowley Jefferson se Vreeslike Vriendelike Spookstories (Paperback)
Save 50%
Original price
R 195.00
Original price
R 195.00
-
Original price
R 195.00
Original price
R 195.00
Current price
R 97.50
R 97.50
-
R 97.50
Current price
R 97.50
Gryp ’n flitslig, trek die beddegoed oor jou kop en verdiep jou in Rowley Jefferson se verwronge verbeelding , wat onverwags ook skreeusnaaks is. Jy sal jou vasloop in zombies, vampiere , spoke en veel meer in hierdie komies vreesaanjaende verhale.
Rowley se spookstories sal jou dalk laat lag, maar pasop dalk sal jy met die lig aan wil slaap