Skip to content

Skool vir Talente - Tweede Periode: Kragonderbreking! (Paperback)

by Silke Schellhammer
ISBN: 9780798183932
Product in Stock: Yes
Original price R 190.00 - Original price R 190.00
Original price R 190.00
R 190.00
R 190.00 - R 190.00
Current price R 190.00
Add to Wishlist

In die tweede boek in die reeks hou die kosskool hou 'n filmkompetisie en almal gebruik hulle talente om die wonderlikste tonele te skiet. Alva en haar vriende wil baie graag wen, maar vreemde kragonderbrekings plaas die groot premieraand in gevaar. Kan die vriendegroep betyds uitvind wie verantwoordelik is?  En sal die geheimsinnige kennisgewingbord weer help om lig op die duisternis te werp?

x