Klassieke Kinderbybel
Original price
R 199.00
-
Original price
R 199.00
Original price
R 199.00
R 199.00
R 199.00
-
R 199.00
Current price
R 199.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in 'n eg Bybelse styl vertel. Elke illustrasie is 'n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Die topverkoper Klassieke Kinderbybel sal in die jare wat kom 'n groot gunsteling onder kinders bly. Inhoudsopgawe: OU TESTAMENT Die begin * Noag en die groot vloed * Abraham kry goeie nuus * Isak en Rebekka * Jakob se droom * Josef se drome * Josef se broers verkoop hom * Josef in Egipte * Josef vergewe sy broers * God beskerm 'n babatjie * God bevry die Israeliete * Die Israeliete by die Rietsee * Die mure van Jerigo * Samuel luister na God * Samuel salf Dawid * Dawid en die reus * Salomo, die wyse koning * In 'n leeukuil * Ester waag haar lewe vir haar mense NUWE TESTAMENT Jesus word in Betlehem gebore * Sterrekykers soek Jesus * Jesus in sy Vader se huis * Jesus kies twaalf dissipels * Jesus maak 'n storm stil * Jesus en sy vriende in Betanie * Die barmhartige Samaritaan * Saggeus klim in 'n wildevyeboom * Jesus is die goeie herder * Jesus help mense * Jesus gee duisende mense kos * Jesus en die kinders * Jesus ry op 'n donkie * Die laaste ete saam met Jesus * Petrus verloen Jesus * Jesus word gekruisig * Jesus lewe! * Jesus vaar op na die hemel * Die dag toe die Heilige Gees gekom het * Die man van Ethiopie word 'n volgeling van Jesus * Saulus word 'n volgeling van Jesus * Paulus reis die wereld vol vir Jesus