Skip to content

Tom En Die Baie Snaakse Hond

by Jaco Jacobs
ISBN: 9781779991140
Product in Stock: Yes
Original price R 130.00 - Original price R 130.00
Original price
R 130.00
R 130.00 - R 130.00
Current price R 130.00
Add to Wishlist

'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.

Tom is vies. Die tweeling lag vir sy hond. Hulle se Pretzel sal nooit 'n prys op die skou wen nie. Tom besluit hy gaan hulle verkeerd bewys. Maar het hy 'n pryswenner-plan?

x

x