Word Stil Met God (Trade Paperback)
Original price
R 320.00
-
Original price
R 320.00
Original price
R 320.00
R 320.00
-
R 320.00
Current price
R 320.00
Jy kan nie beheer wat in die dag met jou gebeur nie, maar jy kan daaraan werk om jou gedagtes, woorde, emosies en aksies te belyn met die manier hoe God wil he jy moet leef. Hierdie 365 dagstukkies van Joyce Meyer laat jou toe om in God se waarheid en woorde geanker te bly. Elke dag is propvol Joyce se wysheid en vars inspirasie en is aangevul met 'n Skrifgedeelte en gebed, sodat jy met vreugde, vrede en deernis deur die dag kan gaan.