Skip to content

Bybelvroue Omnibus: Sara & Hanna (Trade Paperback)

by Wordsworth Books
ISBN: 9780796323576
Product in Stock: Yes
Original price R 350.00 - Original price R 350.00
Original price
R 350.00
R 350.00 - R 350.00
Current price R 350.00
Add to Wishlist

Sara
In dié roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oë gesien.

Die Bybelse verhaal word aangevul deur deeglik nagevorste materiaal uit ander bronne.
Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara.

Hy word gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.

Hanna
Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander.
Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid in die huis. Is haar kindersloosheid die Here se straf?

Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna?
Sal sy guns kan vind in die oë van die God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

x

x