Skip to content

Onbeskryflik Aktiweitsboek Vir Kinders (Paperback)

by Louie Giglio,Tama Fortner
ISBN: 9781991237156
Product in Stock: Yes
Original price R 129.00 - Original price R 129.00
Original price R 129.00
R 129.00
R 129.00 - R 129.00
Current price R 129.00
Add to Wishlist
Meer as 150 raaisels, STEM-eksperimente en blokkiesraaisels om die brein te toets en geloof te bou terwyl kinders meer oor God en die wetenskap leer. Die aktiwtiteitsboek kombineer Bybelse waarhede en wetenskaplike feite om kinders ure lank besig te hou en is 'n gesonde alternatief vir skermtyd.

Die prettige aktiwtieite help kinders om God se skepping op 'n nuwe en opwindende manier te verken. Hierdie geloofsgebaseerde aktiwiteitsboej dek 'n verkeidenheid van onderwerpe - van virusse tot maantuie en van die liggaam tot vulkane.

Kenmerke:
• 150+ raaisels, STEM-projekte, eksperimente inkleurprente en logika-speletjies
• STEM-gebaseerde projekte hou voordele in - dit stimuleer kreatiwiteit, kritiese denke en kognitiewe ontwikkeling
• Helder en kleurvolle kunswerk op elke bladsy sal verveelde kinders tuis en op die langpad besig hou
• 10 punt-lettertipe

x