Die Klein Boekie van Safari-Dieregeluide (Hardcover)
PRE-ORDER NOW! The estimated release date is 5 February 2026. Please note your complete order will only ship once the Pre-Order item becomes available.
Word meegevoer na die asemrowende Afrika-landskap met hierdie pragtige kartonboek vir kinders (3 jaar en ouer) met lewensgetroue, hoëgehalte-klanke van die diere van Afrika, van die brullende leeu, laggende hiënas en trompetterende olifante. Gekombineer met die klanke is unieke en fassinerende feite, pragtige foto’s wat beide jonk en oud aantrek.
Die Klein Boekie van Safari-diergeluide is die perfekte geskenk vir enigiemand wat van die natuur hou en bied ’n wonderlike nuwe manier om wilde diere in hul habitatte te herken.
Klanke wat in hierdie klankboek verskyn, is:
• Visarend
• Bontsebra
• Seekoei
• Kaapse bobbejaan
• Gevlekte hiëna
• Kwêvoël
• Olifant
• Rooijakkals
• Witkoluil
• Jagluiperd
• Silwerbruin vleipadda
• Leeu,
• swartrugjakkal