Skip to content

Die Stoutste Klas op Aarde Raak Wild! (Paperback)

by Joanna Nadin
ISBN: 9780798184281
Product in Stock: Yes
Original price R 195.01 - Original price R 195.01
Original price R 195.01
R 195.01
R 195.01 - R 195.01
Current price R 195.01
Add to Wishlist

Volgens die skoolhoof, Mev. Brombom-Bredeboud, is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink.

Maar Alex en Manjit het nie letterlik bedoel om Tanne vir 'n War of the Wizards-speelkaart te verruil en hom in die skool los te laat nie. En hulle het ook nie letterlik bedoel om skuim oral in die klaskamer en oor Mev. Brombom-Bredeboud te laat ontplof nie. Hierdie goed gebeur net!"

x