Skip to content

Moord Op Lake Panic (Paperback)

by Leon Van Nierop
ISBN: 9781485904786
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 290.00
Original price R 290.00 - Original price R 290.00
Original price R 290.00
Current price R 203.00
R 203.00 - R 203.00
Current price R 203.00
Add to Wishlist
'n Handvol sjefs by 'n meesterklas in die boendoes. 'n Vrou se lyk in die meer. 'n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie? Lake Panic is die perfekte plek vir 'n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. So beroemd dat hulle beskerming benodig. 'n Taak vir Beer Henning - privaat speurder, vryskuttatoeeerder, 'n man met 'n verlede. Beer het sy hande vol met.

x