Skip to content

Onbeskryflike Genade (Paperback)

by Stefaans Coetzee
ISBN: 9780796323286
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist
“Tussen hierdie bladsye klop ’n dapper mens se ontblote hart. Trap saggies, die grond is heilig.” – Anschen Conradie

Ek is Stefaans Coetzee.

Ek is ’n kind van God.

Ek is ’n man en ’n pa.

Ek is nie my verlede nie.

Stefaans Coetzee is 'n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook ’n donker verlede, wat vier mense se dood veroorsaak het. Daarna het hy boete gedoen vir sy dade.

Stefaans weier om deur daardie ongevergeeflike daad gedefinieer te word. Hy is meer as sy verlede. Hy is ’n nuwe mens, ’n pa vir sy seuns, ’n man vir sy vrou en ’n boekliefhebber.

Hierdie is sy storie, van ’n dronk pa, donker kinderhuisjare en die begeerte om te behoort wat hom in die tronk laat beland. Dit is die verhaal van hunkering na ’n lewensmaat, ’n kind en ’n nuwe begin, los van sy gru-verlede. Sy fisieke én geestelike bevryding tref ’n mens. Dit is ’n verhaal wat vertel en gelees moet word, ’n boodskap van hoop, liefde en inspirasie, 'n verhaal van onbeskrylike genade.

x