Skip to content

Bonsai: Kuns in die Kleine (Paperback)

by Pieter Loubser
ISBN: 9780980255683
Product in Stock: Yes
Original price R 280.00 - Original price R 280.00
Original price R 280.00
R 280.00
R 280.00 - R 280.00
Current price R 280.00
Add to Wishlist
Bonsai - Kuns in die kleine is 'n samevoeging van noodsaaklike pitkos met betrekking tot versorging van Bonsai.

Geen doekies word omgedraai nie. Bonsai-kuns word as kunsvorm belig, maar die tegniese en tuinboukundige raad vul hierdie titel. Die inligting word logies en in verstaanbare taal vir die leek aangebied. Ervare Bonsai-kwekers sal hulle verkneukel in die kompakte inligting, maar dit is ewenseens vir enige vlak van beoefening. Daarom hoort die titel aan jou sy wanneer jy aan jou bome werk.

Die 120 sketse en 137 foto's van veral Pieter se bome, bakke, gereedskap en tegnieke, wys vir jou hoe moontlik dit is om pragtige Bonsai in ' kort tyd te skep.

x