Kaptein Onderbroek 3: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte (Paperback)
Original price
R 195.01
-
Original price
R 195.01
Original price
R 195.01
R 195.01
R 195.01
-
R 195.01
Current price
R 195.01
George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak.
Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk!
Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?