Skip to content

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

by Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624092315
Product in Stock: Yes
Original price R 450.00 - Original price R 450.00
Original price R 450.00
R 450.00
R 450.00 - R 450.00
Current price R 450.00
Add to Wishlist
Dié nuwe, opgedateerde uitgawe van die 2007-topverkoper Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika sluit bydraes in deur gerekende nuwe skrywers, wat die storie van ons land en sy mense van die vroegste voortye tot vandag op datum bring. Onder redaksie van Bill Nasson word nuwe insigte uit die geskiedskrywing en die argeologie ingeweef. Jeanette Deacon skryf byv. oor die nuutste ontdekkings oor die vroegste mense in Suid-Afrika, en daar is bydraes van o.a. Bongani Ngqulunga oor die man wat die ANC gestig het, Jan-Jan Joubert oor staatskaping en Nechama Brodie oor geweld teen vroue.

Met die nuutste inligting en invalshoeke word die storie van Suid-Afrika gesaghebbend dog leesbaar vertel in ’n spoggerige, moderne volkleur sagteband-uitgawe.

x