Skip to content

VINNIGE FEITE VIR NUUSKIERIGE AGIES

by Wordsworth Books
ISBN: 9781928201540
Product in Stock: Yes
Original price R 165.00 - Original price R 165.00
Original price R 165.00
R 165.00
R 165.00 - R 165.00
Current price R 165.00
Add to Wishlist
Het jy geweet dat daar ten minste 1.5 miljoen miere vir elke persoon op aarde is? Of dat bokke en skape reghoeke pupille het? En dat olifante links- of regstandig kan wees? Om van kleins af 'n voorliefde vir lees by 'n kind te kweek, hou vanself-sprekend voordele in. En watter beter manier om lees aan te moedig as met kort, happiegrootte, fassinerende en prettige feite. Hierdie boeke is vol eienaardige, dog interessante feite oor enigeiets en alles - diere, goggas, die liggaam, kos, die heelal, boeke en meer. En dit is nie net vir kinders nie. Elkeen kan iets leer uit hierdie skatkis van kennis, of jy nou 5 of 50 jaar oud is. En met geen lang en uitgerekte verduide-likings nie, is dit vinnig en maklik om te lees - net reg om 'n paar minute ekstra tyd te vul of om ure se insiggewende pret te he. Beindruk mense met jou wye kennis oor verskeie onderwerpe en inligting wat jy kan gebruik, of nie.

x