Skip to content

Hoezit! 7 Die wonderwêreld van troeteldiere (Paperback)

by Jaco Jacobs, Fanie Viljoen
ISBN: 9780799378979
Product in Stock: Yes
Save 44% Save 44%
Original price R 90.00
Original price R 90.00 - Original price R 90.00
Original price R 90.00
Current price R 50.00
R 50.00 - R 50.00
Current price R 50.00
Add to Wishlist
Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wereld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van troeteldiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer meer oor katte en honde se prehistoriese voorsate, vind uit hoe papegaaie geleer kan word om te praat, en ontdek watter troeteldier die beste by jou persoonlikheid pas! Hoezit! het die afgelope paar jaar 'n bekende naam op tydskrifrakke geword. Die lekkerleestydskrif vir kinders is 'n nuttige vriend in die klaskamer - en boonop vet pret. Die tydskrifformaat van Hoezit! het plek gemaak vir 'n interaktiewe webtuiste propvol inligting en vermaak. En die goeie nuus is dat LAPA Uitgewers nou Hoezit! in boekvorm uitgee - met splinternuwe temas en aktiwiteite wat perfek is vir skooltake en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

x