Skip to content

Minki & Haar Maats 3: 'n Dag by die Akwarium (Paperback)

by Jaco Jacobs
ISBN: 9781776253142
Product in Stock: Yes
Original price R 120.00 - Original price R 120.00
Original price R 120.00
R 120.00
R 120.00 - R 120.00
Current price R 120.00
Add to Wishlist

Minki kan nie wag nie! Haar klas gaan vandag op ’n uitstappie na die akwarium.

Almal is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie te sien.

Maar Danika het ’n kamera saamgebring … en sy wil seker maak Minki en haar maats gaan ’n goor dag hê.

x