Skip to content

Net nie `n Hond nie! (Afrikaans Edition) (Paperback)

by Jaco Jacobs
ISBN: 9781776253289
Product in Stock: Yes
Original price R 160.00 - Original price R 160.00
Original price R 160.00
R 160.00
R 160.00 - R 160.00
Current price R 160.00
Add to Wishlist
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê!

’n Hond!

Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne.

Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk.

So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra?

’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets?

Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …?

Wim se verjaardagplanne sal kleuters – en ma’s en pa’s – laat skater van die lag.

x