Skip to content

Zackie Mostert en Die Super Aaklige Soen (Boek 3)

by Jaco Jacobs
ISBN: 9780799346503
Product in Stock: Yes
Original price R 90.00 - Original price R 90.00
Original price R 90.00
R 90.00
R 90.00 - R 90.00
Current price R 90.00
Add to Wishlist

Zackie is opgewonde toe hy hoor hulle gaan 'n toneelstuk by die skool opvoer. Hy kan nie wag om die rol van die Aaklige Trol te speel nie!

Maar iemand anders wil ook graag die rol hê ... Voor Zackie sy oë uitvee, moet hy 'n meisie soen. Op die verhoog. Voor die hele skool. Behalwe as hy en Vincent 'n slim plan kan maak ...

x