Skip to content

Dagbeplanner 2023 John C. Maxwell Met Ritssluiter (Bruin) (Kunsleer)

by John C. Maxwell
ISBN: 9781776342556
Product in Stock: Yes
Original price R 349.00 - Original price R 349.00
Original price R 349.00
R 349.00
R 349.00 - R 349.00
Current price R 349.00
Add to Wishlist
Die John C. Maxwell Dagbeplanner 2023 spog met unieke, nuwe ontwerpe in ’n A5 kunsleer-formaat en bevat wysheid in insig van John Maxwell, befaamde leierskapdeskundige. Besigheidsmense kan nou ’n beplanner kies wat aan hulle behoeftes én smaak voldoen.

Kenmerke sluit in:

• Inspirerende daaglikse en maandelikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2023 en 2024
• laarlikse en maandelikse kalenders
• ’n Bladsy-per-dag met plek vir prioriteite, afsprake, notas en finansiële aanwysers
• Logboek om brandstof en afstand op te teken Notabladsye
• NUUT: moderne en vars ontwerp
210 x 142 mm, kunsleer met ritssluiter, lintmerker

x