Skip to content

Gediggies vir Vrolike Gesiggies

by Wordsworth Books
ISBN: 9780796321824
Product in Stock: Yes
Original price R 245.00 - Original price R 245.00
Original price R 245.00
R 245.00
R 245.00 - R 245.00
Current price R 245.00
Add to Wishlist
Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie, vrese, respek, jou waarde en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die wêreld. Dit sal jou help om jou kind lewenslesse en -vaardighede aan te leer. Vir ouderdom 3-8 jaar. Illustrasie vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. CD met 20 musiekopnames word ingesluit.

x