Skip to content

Jesus Genees 'n Verlamde Man Bybel-Legkaart 1000 Piece Puzzle

by Struik Christian Media
ISBN: 9781415342213
Product in Stock: Yes
Original price R 115.00 - Original price R 115.00
Original price R 115.00
R 115.00
R 115.00 - R 115.00
Current price R 115.00
Add to Wishlist
Jesus genees ʼn verlamde man Bybel-legkaart is ʼn 100-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns tussen die onderdom 6 -8 jaar. Dit beeld die verhaal uit waar Jesus die verlamde man genees in Lukas 5, met die Bybelteks “By God is alles moontlik” uit Matteus 19:26. Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.

x