Skip to content

Leer my lees: Tippie Vlak3 Boekpak 10

by Jose Palmer, Reinette Lombard
ISBN: 9780639602325
Product in Stock: Yes
Original price R 450.00 - Original price R 450.00
Original price R 450.00
R 450.00
R 450.00 - R 450.00
Current price R 450.00
Add to Wishlist
DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 3-boekstel:

1. Tippie en loop in die reën
2. Tippie en die perd
3. Tippie en ry fiets
4. Tippie en gaan see toe
5. Tippie kuier op die plaas
6. Tippie ry met die trein
7. Tippie plant groente
8. Tippie bad vir Woef
9. Tippie plant 'n boom
10. Tippie kry twee visse

x