Leer My Lees Skooluitgawe Vlak2 Boek 17: Tippie En Die Fluit (Paperback)
Original price
R 60.00
-
Original price
R 60.00
Original price
R 60.00
R 60.00
-
R 60.00
Current price
R 60.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.