Skip to content

Leer my lees: Tippie Vlak4 Boekpak 10

by Jose Palmer, Reinette Lombard
ISBN: 9780639602332
Product in Stock: Yes
Original price R 450.00 - Original price R 450.00
Original price R 450.00
R 450.00
R 450.00 - R 450.00
Current price R 450.00
Add to Wishlist
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Titels in die Vlak 4-boekstel:

1. Tippie se nuwe maat
2. Tippie by die dieretuin
3. Tippie gaan leeupark toe
4. Tippie gaan lughawe toe
5. Tippie maak pizza
6. Tippie se sywurms
7. Tippie soek insekte
8. Tippie vang vis
9. Tippie verjaar
10. Tippie gaan yskaats

x