Skip to content

Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 1

by Lapa Publishers
ISBN: 9780637000499
Product in Stock: Yes
Original price R 320.00 - Original price R 320.00
Original price R 320.00
R 320.00
R 320.00 - R 320.00
Current price R 320.00
Add to Wishlist
Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 1: 26 alfabetmuurkaarte (A5) en 'n alfabetspeletjie (78 kaarte), en n aktiwiteits- en plakkerboek om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is 'n verskeidenheid prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die aktiwiteits- en plakkerboek bevat 40 bladsye aktiwiteite en 4 bladsye plakkers.

x