Skip to content

Tippie doen wiskunde, Vlak 1, Boekpak (Paperback)

by Jose Palmer, Reinette Lombard, Jeanne Bloem
ISBN: 9780637001120
Product in Stock: Yes
Original price R 490.00 - Original price R 490.00
Original price R 490.00
R 490.00
R 490.00 - R 490.00
Current price R 490.00
Add to Wishlist
PRE-ORDER NOW To be released on 28 February 2023. Please note your complete order will only ship once the Pre-order item becomes available.

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.

Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.

Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifi eke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die breë uitkomstes in hierdie reeks is, getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Hierdie reeks fokus op funksionele uitkomstes en daar word slegs van die kind verwag om geskrewe antwoorde neer te skryf as dit bydra tot die uitkomstes vir Wiskunde.

x