Skip to content

Tippie se Eerste Boek Oor Teenoorgesteldes (Board Book)

by José Palmer, Reinette Lombard, Nandi Lessing-Venter
ISBN: 9780637005418
Product in Stock: Yes
Original price R 95.00 - Original price R 95.00
Original price R 95.00
R 95.00
R 95.00 - R 95.00
Current price R 95.00
Add to Wishlist
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!

Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.

Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag kaskenades in “Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes”! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuter bekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaak word deur Tippie en Robin se pret en plesier.esier.

x