Die Drie Weduwees (Trade Paperback)
Original price
R 350.00
-
Original price
R 350.00
Original price
R 350.00
R 350.00
R 350.00
-
R 350.00
Current price
R 350.00
Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet na ’n onopgeloste saak uit die 1990’s kyk. Wanneer ’n vyftienjarige seun van Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn, behoort daar tog iewers ’n leidraad te wees – iets meer as die wit paneelwa wat daardie dag in die straat opgemerk is.