Dwars: Rare Karakters Onder Ons (Paperback)
Original price
R 320.00
-
Original price
R 320.00
Original price
R 320.00
R 320.00
R 320.00
-
R 320.00
Current price
R 320.00
Dwarstrekkers, nonkonformiste, buitestaanders, randeiers...Noem hulle wat jy wil, Suid Afrika het meer as sy deel eksentrieke karakters opgelewer wat mense van die vroegste tye af na hulle asem laat snak of verstom agter hulle hand laat fluister het.
Hierdie rare mense het met die jare hul merk gemaak op vele terreine.
Dis hulle wat Daniël Lotter aan 'n nuwe geslag lesers bekendstel.