Hoe Lank Is Vir Altyd (Paperback)
Original price
R 110.00
-
Original price
R 110.00
Original price
R 110.00
R 110.00
R 110.00
-
R 110.00
Current price
R 110.00
Belladonna, Krista Joubert se dating-agentskap, moet so gou moontlik vir Andreas Meyer 'n vrou vind. Hy moet binne ses weke trou, of hy verbeur 'n groot erfporsie. Toe Krista nie betyds iemand kan vind nie, bied sy self aan om 'n ring aan sy vinger te steek. Andreas maak dit duidelik: Hy glo nie juis in die liefde nie. Die hart weet egter wat die hart wil he en Krista moet uiteindelik vra: Hoe lank is Andreas se "vir altyd"?