Skip to content

Maanshijnbaal 2: Nan & Jeannie

by Chanette Paul
ISBN: 9781779860644
Product in Stock: Yes
Original price R 350.00 - Original price R 350.00
Original price
R 350.00
R 350.00 - R 350.00
Current price R 350.00
Add to Wishlist
Die Calitze het alles op Maanschijnbaai kom verander. Almal weet teen die tyd hulle is slette, maar nou is daar selfs sprake dat hulle kan toor. Kyk maar hoe het Sue die arme Zach betower. En Jo vir Saul. Maar die ergste is die geliefde dominee Gideon wat handomkeer 'n ander mens geword het. Het dit iets te doen met Nan se magte? Of dalk met Jeannie se betrokkenheid by daardie sekte? Hoekom anders het die oulike Ieg op vlug geslaan? En nou wil Jeannie 'n restaurant oopmaak en toorkos bedien.

x

x